About Us

Here at the Full Gospel Church, we teach to serve God and one another as a Christian family. We choose a towel instead of a title. We focus on reaching out to the unchurched community, developing relationships through discipleship and empowering people through serving.

Ons benadering is om elkeen bewus te maak van die Lewende Jesus Christus wat ons Hoeksteen en Pilaar is, gedurende Sondag Aanbidding en die eenvoudigste aanbieding van die Goeie Nuus. Ons nooi jou uit om vir jouself te kom kyk hoe die Here aan die werk is in ons gemeente.

‘n Geskiedenis van ons gemeente
‘n Gemeente wat sy aanvanklike ontstaan in Rustenburg gehad het in 1914 tydens huiskerk. Sedert die eerste werk hier begin het het die gemeente van krag tot krag beweeg. Ons bedank al ons voorgangers in die Here, uit die hart, vir hul getroue diens in die Here. Hul dienswerk staan uit soos ‘n groot wolk van getuienis. Ons herdenk ons 100 Jaar 16-18 November 2018 om ook die gedagtenis van die eerste Pinkster werk in Rustenburg te erken.

Die eerste kerk gebou was deur Oom Pulle gebou in 1922.